ot [boodskap #132955] |
Thu, 20 August 2020 12:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ot
Afbreking: ot
Uitspraak: /ɔt/
Selfstandige naamwoord: ot
Meervoud: otte
Verkleinwoord: otjie
Meervoud van verkleining: otjies
Betekenis:
• Klanknabootsende word vir 'n vark.
Gebruik:
• Nee man, 'n mens vreet nie soos 'n otjie in 'n restourant nie!
Sinoniem:
• vark
Vertaling:
Engels: pig, hog
Nederlands: varken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|