Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behendig
behendig [boodskap #132954] Thu, 20 August 2020 12:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
behendig
Afbreking: be•hen•dig


Byvoeglike naamwoord: behendig
Vergrotende trap: behendiger
Oortreffende trap: behendigste
Attributief: behendige
Partitief: behendigs

Betekenis:
• Met goeie vaardigheid en hand-oog-koördinasie; handig en bedrewe.

Gebruik:
• Die Namibiese losskakel is ewe behendig met die kolf.

Sinoniem:
• bedrewe
• bekwaam
• handig
• knaphandig
• vaardig
• vernuftig

Antoniem:
• onbehendig

Afgelei:
• behendigheid

Vertaling:
Engels: dexterous, skilful, nimble, agile
Nederlands: behendig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poligamis
Volgende onderwerp: ot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:43:27 UTC 2025