Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dol
dol [boodskap #132952] Wed, 19 August 2020 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dol
Afbreking: dol


Byvoeglike naamwoord: dol
Vergrotende trap: doller
Oortreffende trap: dolste
Attributief: dolle

Betekenis:
• Wild of onbeteueld; gek of mal; kranksinnig.

Gebruik:
• Dit het dol gegaan vandag!

Afgelei:
• dolheid
• dolgelukkig

Vertaling:
Engels: mad, wild, crazy
Nederlands: dol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontleed
Volgende onderwerp: poligamis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 19:00:13 UTC 2025