ontleed [boodskap #132951] |
Wed, 19 August 2020 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontleed
Afbreking: ont•leed
Werkwoord: ontleed
Verlede tyd: het ontleed
Betekenis:
• Deeglik bestudeer, veral om die komponente en samestelling te verstaan.
Gebruik:
• Ons moet eers die data ontleed voordat ons enige gevolgtrekkings kan maak.
Sinoniem:
• analiseer
• dissekteer
Afgelei:
• ontleding
• ontleedkamer
• ontleedkunde
• ontleedmes
Afkorting:
• ontl.
Vertaling:
Engels: to analyse, dissect
Nederlands: ontleden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|