Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerssnuiter
kerssnuiter [boodskap #132941] Wed, 19 August 2020 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kerssnuiter.
'n Kerssnuiter.
kerssnuiter
Afbreking: kers•snui•ter
Samestelling: kers + snuiter


Selfstandige naamwoord: kerssnuiter
Meervoud: kerssnuiters
Verkleinwoord: kerssnuitertje
Meervoud van verkleining: kerssnuitertjies

Betekenis:
• Werktuig wat soos 'n skêr lyk om die verbrande pit van kers af te knip (die kers snuit).

Gebruik:
• Sy knip die kers se pit met 'n kerssnuiter en gooi die swart gebrande snuitsel weg.

Vertaling:
Engels: snuffer, pair of snuffers
Nederlands: kaarssnuiter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nadeel
Volgende onderwerp: bioloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:27:47 UTC 2025