nadeel [boodskap #132940] |
Wed, 19 August 2020 12:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nadeel
Afbreking: na•deel
Samestelling: na + deel
Selfstandige naamwoord: nadeel
Meervoud: nadele
Verkleinwoord: nadeeltjie
Meervoud van verkleining: nadeeltjies
Betekenis:
• Iets wat ongunstig is of tot verlies lei.
Gebruik:
• Die nadeel van 'n groot motor is dat dit baie brandstof gebruik.
Antoniem:
• voordeel
Afgelei:
• benadeling
• nadelig
Vertaling:
Engels: disadvantage, drawback, detriment
Nederlands: nadeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|