Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beeldspraak
beeldspraak [boodskap #132936] Wed, 19 August 2020 11:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beeldspraak
Afbreking: beeld•spraak
Samestelling: beeld + spraak


Selfstandige naamwoord: beeldspraak
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Taalvorm waarin daar indirek d.m.v. beelde uiting gegee word aan gedagtes, begrippe en gevoelens.

Gebruik:
• Metafoor, metonimia, sinekdogee, personifikasie, antonomasia, cliché en retoriek is voorbeelde van beeldspraak.

Vertaling:
Engels: metaphor, figure of speech, figurative language
Nederlands: beeldspraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimteteleskoop
Volgende onderwerp: geraas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:26:49 UTC 2025