ruimteteleskoop [boodskap #132934] |
Wed, 19 August 2020 10:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ruimteteleskoop
Afbreking: ruim•te•te•le•skoop
Samestelling: ruimte + teleskoop
Selfstandige naamwoord: ruimteteleskoop
Meervoud: ruimteteleskope
Verkleinwoord: ruimteteleskopie
Meervoud van verkleining: ruimteteleskopies
Betekenis:
• 'n Teleskoop in die ruimte waarmee waarnemings op groot afstande gemaak word.
Gebruik:
• Hubble is 'n ruimteteleskoop wat in April 1990 deur die Discovery-ruimtependeltuig in 'n wentelbaan om die Aarde geplaas is.
Vertaling:
Engels: space telescope
Nederlands: ruimtetelescoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|