banggat [boodskap #132932] |
Wed, 19 August 2020 10:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
banggat
Afbreking: bang•gat
Samestelling: bang + gat
Selfstandige naamwoord: banggat
Meervoud: banggatte
Verkleinwoord: banggatjie
Meervoud van verkleining: banggatjies
Betekenis:
• Iemand wat bang en angstig is, wat nie waag nie of van gevaar af weghardloop.
Gebruik:
• Moenie so 'n banggat wees nie!
Sinoniem:
• angshaas
• bangbroek
• lafaard
Antoniem:
• waaghals
Afgelei:
• bangbroekerig
• bangbroekigheid
Vertaling:
Engels: banggat
Nederlands: bangbroek, bangerik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|