Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rats
rats [boodskap #132928] Wed, 19 August 2020 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rats
Afbreking: rats


Byvoeglike naamwoord: rats
Vergrotende trap: ratser
Oortreffende trap: ratsste
Attributief: ratse

Betekenis:
• Baie vinnig.

Gebruik:
• Sy is soepel en rats en kan besonder vinnig hardloop.

Sinoniem:
• beweeglik
• ligvoetig
• snel
• vinnig
• vlugvoetig

Antoniem:
• lomp

Afgelei:
• ratsheid

Vertaling:
Engels: quick, swift, agile
Nederlands: rats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinlik
Volgende onderwerp: praktiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:26:26 UTC 2025