strikdas [boodskap #132925] |
Wed, 19 August 2020 07:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strikdas
Afbreking: strik•das
Samestelling: strik + das
Selfstandige naamwoord: strikdas
Meervoud: strikdasse
Verkleinwoord: strikdassie
Meervoud van verkleining: strikdassies
Betekenis:
• 'n Das in die vorm van 'n strik wat om die nek gedra word.
Gebruik:
• Hy dra 'n deftige aanpak met 'n strikdas.
Sinoniem:
• moffiepropeller
Verwant:
• krawat
Vertaling:
Engels: bow tie
Nederlands: vlinderdas, vlinderstrik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|