Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bejaard
bejaard [boodskap #132924] Tue, 18 August 2020 21:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bejaard
Afbreking: be•jaard
Uitspraak: /bəˈjɑːrt/


Byvoeglike naamwoord: bejaard
Attributief: bejaarde

Betekenis:
• Op gevorderde leeftyd ('n eufemisme vir oud en afgeleef).

Gebruik:
• As jy bejaard is en sorg benodig, is dit beter om 'n tehuis vir bejaardes te woon.

Afgelei:
• bejaardes
• bejaardheid
• hoogbejaard

Vertaling:
Engels: elderly, aged, old
Nederlands: bejaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swyn
Volgende onderwerp: strikdas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:27:57 UTC 2025