swyn [boodskap #132923] |
Di, 18 Augustus 2020 20:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swyn
Afbreking: swyn
Uitspraak: /svəi̯n/
Selfstandige naamwoord: swyn
Meervoud: swyne
Verkleinwoord: swyntjie
Meervoud van verkleining: swyntjies
Betekenis:
• (ongewoon) 'n Vark, of figuurlik, 'n vieslike persoon.
Gebruik:
• Die swyn het voor my ingedruk!
Sinoniem:
• ot
• vark
Afgelei:
• swynagtig
Vertaling:
Engels: swine, pig, hog
Nederlands: zwijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|