snoeker [boodskap #132922] |
Tue, 18 August 2020 20:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snoeker
Afbreking: snoe•ker
Uitspraak: /ˈsnu.kər/
Selfstandige naamwoord: snoeker
Meervoud: –
Betekenis:
• Spel op 'n spesiale tafel waar 21 gekleurde balle met 'n wit bal en lang stokke in ses vangsakkies geslaan word.
Gebruik:
• Snoeker word gewoonlik deur 2 spelers gespeel, maar pare en spanne kan ook saam deelneem.
Afgelei:
• snoekerbal
• snoekerkamer
• snoekerspeler
• snoekerstok
• snoekertafel
Vertaling:
Engels: snooker
Nederlands: snooker
Werkwoord: snoeker
Verlede tyd: het gesnoeker
Betekenis:
• In 'n hoek vasverf.
Gebruik:
• Hulle het ons gesnoeker!
Vertaling:
Engels: to snooker
Nederlands: snookeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|