beheersing [boodskap #132918] |
Tue, 18 August 2020 16:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beheersing
Afbreking: be•heer•sing
Uitspraak: /bəˈɦɪə̯r.səŋ/
Selfstandige naamwoord: beheersing
Meervoud: beheersinge
Betekenis:
• Toestand van in beheer wees; die meester wees oor.
Gebruik:
• Sy het 'n vloeiende beheersing van die Afrikaanse taal.
Afgelei:
• selfbeheersing
• taalbeheersing
Vertaling:
Engels: proficiency, command, mastery, knowledge
Nederlands: beheersing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|