Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurhout
vuurhout [boodskap #132916] Tue, 18 August 2020 16:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuurhout
Afbreking: vuur•hout
Samestelling: vuur + hout
Uitspraak: /ˈfyr.ɦœu̯t/


Selfstandige naamwoord: vuurhout
Meervoud:

Betekenis:
• Hout wat gebruik word om vuur te maak.

Gebruik:
• Hy maak vuurhout bymekaar om vleis te braai.

Sinoniem:
• brandhout

Verwant:
• vuurhoutjie

Vertaling:
Engels: firewood
Nederlands: brandhout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arts
Volgende onderwerp: bedkussing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:53:34 UTC 2025