arts [boodskap #132915] |
Di, 18 Augustus 2020 14:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arts
Afbreking: arts
Uitspraak: /arts/
Selfstandige naamwoord: arts
Meervoud: artse
Verkleinwoord: artsie
Meervoud van verkleining: artsies
Betekenis:
• 'n Mediese dokter; geneeskundige wat bevoeg is om te praktiseer.
Gebruik:
• Is hy 'n arts of 'n kwaksalwer?
Sinoniem:
• dokter
• geneesheer
• medikus
Afgelei:
• oorarts
• tandarts
• veearts
Vertaling:
Engels: doctor, physician
Nederlands: arts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|