Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beeldestorm
Beeldestorm [boodskap #132913] Ma, 17 Augustus 2020 19:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Beeldestorm verwys na die verset van Nederlandse Calviniste teen Spaanse bewind. Dit het in Kortwyk en Ieperen begin en uitgebrei na Noord-Nederland. Behalwe beelde is ook Rooms-Katolieke kerke en kloosters verwoes. Die opstand, wat in Julie 1566 begin het, is afgekeur deur die leiers van die volk soos Willem die Swyger.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Beefeater
Volgende onderwerp: Beeldhoukuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:38:55 MGT 2024