| graas [boodskap #132903] |
Ma., 17 Augustus 2020 19:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
graas
Afbreking: graas
Werkwoord: graas
Verlede tyd: het gegraas
Betekenis:
• (digterlik) Gras en ander plante vreet, soos wat vee doen.
Gebruik:
• Die koeie graas rustig in die veld.
Sinoniem:
• wei
Afgelei:
• graasreg
Vertaling:
Engels: to feed, graze
Nederlands: grazen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|