Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » debiteur
debiteur [boodskap #132902] Mon, 17 August 2020 16:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
debiteur
Afbreking: de•bi•teur


Selfstandige naamwoord: debiteur
Meervoud: debiteure, debiteurs

Betekenis:
• Iemand wat iets (meestal geld) aan iemand anders verskuldig is.

Gebruik:
• Wanneer kan 'n skuldeiser verrigtinge begin om die uitstaande skuld van 'n debiteur in te vorder?

Sinoniem:
• skuldenaar

Antoniem:
• krediteur
• skuldeiser

Afgelei:
• debiteursboek
• debiteursgrootboek

Vertaling:
Engels: debtor
Nederlands: debiteur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verganklik
Volgende onderwerp: graas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:29:27 UTC 2025