verganklik [boodskap #132901] |
Mon, 17 August 2020 16:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verganklik
Afbreking: ver•gank•lik
Byvoeglike naamwoord: verganklik
Vergrotende trap: vergankliker
Oortreffende trap: verganklikste
Attributief: verganklike
Partitief: vergankliks
Betekenis:
• Nie blywend nie; onderhewig aan verval.
Gebruik:
• 'n Mens, hoe verganklik is hy tog: sy dae gaan soos 'n skaduwee verby. [Psalms 144:4]
Sinoniem:
• bederfbaar
• kortstondig
• nie-blywend
• tydelik
Antoniem:
• onverganklik
Afgelei:
• verganklikheid
Vertaling:
Engels: temporary, transient, perishable
Nederlands: vergankelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|