skoolversuim [boodskap #132896] |
Mon, 17 August 2020 06:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolversuim
Afbreking: skool•ver•suim
Samestelling: skool + versuim
Selfstandige naamwoord: skoolversuim
Meervoud: –
Betekenis:
• (deftig) Om sonder geldige rede van die skool afwesigheid te wees.
Gebruik:
• Weens die uithuisigheid van beide ouers was daar geen toesig oor die skoolpligtige kinders nie en was skoolversuim aan die orde van die dag gewees.
Sinoniem:
• stokkiesdraaiery
Vertaling:
Engels: school absenteeism
Nederlands: schoolverzuim
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|