wilskrag [boodskap #132893] |
Mon, 17 August 2020 05:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wilskrag
Afbreking: wils•krag
Samestelling: wil + -s- + krag
Selfstandige naamwoord: wilskrag
Meervoud: wilskragte
Betekenis:
• Die vermoë om vol te hou en te doen wat mens wil doen, ten spyte van afleidings en versoekings.
Gebruik:
• As jy hard werk en die wilskrag het, kan jy jou drome bereik!
Afgelei:
• wilskragtig
Vertaling:
Engels: energy, will power
Nederlands: wilskracht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|