Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonsondergang
sonsondergang [boodskap #132892] Sun, 16 August 2020 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sonsondergang.
'n Sonsondergang.
sonsondergang
Afbreking: sons•on•der•gang
Samestelling: son + -s- + ondergang


Selfstandige naamwoord: sonsondergang
Meervoud: sonsondergange
Verkleinwoord: sonsondergankie
Meervoud van verkleining: sonsondergankies

Betekenis:
• Die verskynsel waar die son saans onder die horison verdwyn.

Gebruik:
• Hulle skink 'n skemerkelkie en aanskou die asemrowende sonsondergang.

Sinoniem:
• skemeraand
• sononder

Antoniem:
• sonsopkoms

Vertaling:
Engels: sunset, dusk
Nederlands: zonsondergang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strandhanddoek
Volgende onderwerp: wilskrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:50:03 UTC 2025