Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strandhanddoek
strandhanddoek [boodskap #132891] Sun, 16 August 2020 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strandhanddoek
Afbreking: strand•hand•doek
Samestelling: strand + handdoek


Selfstandige naamwoord: strandhanddoek
Meervoud: strandhanddoeke
Verkleinwoord: strandhanddoekie
Meervoud van verkleining: strandhanddoekies

Betekenis:
• 'n Groot handdoek wat op 'n strand gebruik kan word.

Gebruik:
• Ons sal beddegoed voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoek saam.

Vertaling:
Engels: beach towel
Nederlands: strandlaken, strandhanddoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seestroom
Volgende onderwerp: sonsondergang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:42:17 UTC 2025