seestroom [boodskap #132890] |
Sun, 16 August 2020 20:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seestroom
Afbreking: see•stroom
Samestelling: see + stroom
Selfstandige naamwoord: seestroom
Meervoud: seestrome
Verkleinwoord: seestroompie
Meervoud van verkleining: seestroompies
Betekenis:
• 'n Konstante beweging van seewater.
Gebruik:
• 'n Lewensredder moes die swemmer red nadat hy deur 'n seestroom meegesleur is.
Vertaling:
Engels: ocean current
Nederlands: zeestroming, zeestroom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|