| afskaf [boodskap #132888] |
So., 16 Augustus 2020 19:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afskaf
Afbreking: af•skaf
Samestelling: af + skaf
Werkwoord: skaf af, afskaf
Verlede tyd: het afgeskaf
Teenwoordige deelwoord: afskaffend, afskaffende
Verlede deelwoord: afgeskafte
Betekenis:
• Om tot 'n einde te bring.
Gebruik:
• Beskerm jou taal en kultuur teen die wat dit wil afskaf.
Sinoniem:
• beëindig
• wegdoen
Afgelei:
• afskaffer
• afskaffing
Vertaling:
Engels: to abolish, do away with
Nederlands: afschaffen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|