Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klankbaan
klankbaan [boodskap #132886] Sun, 16 August 2020 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klankbaan
Afbreking: klank•baan
Samestelling: klank + baan
Uitspraak: /ˈklaŋk.bɑːn/


Selfstandige naamwoord: klankbaan
Meervoud: klankbane
Verkleinwoord: klankbaantjie
Meervoud van verkleining: klankbaantjies

Betekenis:
• Musiek en ander klanke wat opgeneem is, meestal die van 'n fliek of TV-reeks.

Gebruik:
• Die rolprent se klankbaan is op CD vrygestel.

Vertaling:
Engels: soundtrack
Nederlands: soundtrack

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stofpad
Volgende onderwerp: persoonlikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:34:52 UTC 2025