stofpad [boodskap #132885] |
Sun, 16 August 2020 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stofpad
Afbreking: stof•pad
Samestelling: stof + pad
Uitspraak: /ˈstɔf.pat/
Selfstandige naamwoord: stofpad
Meervoud: stofpaaie
Verkleinwoord: stofpaadjie
Meervoud van verkleining: stofpaadjies
Betekenis:
• 'n Grondpad wat baie stowwerig is.
Gebruik:
• Die stofpad sal hopelik binnekort geteer word.
Vertaling:
Engels: dirt road, dirt path
Nederlands: stofpad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|