witman [boodskap #132882] |
Sun, 16 August 2020 18:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
witman
Afbreking: wit•man
Samestelling: wit + man
Uitspraak: /ˈvət.man/
Selfstandige naamwoord: witman
Meervoud: witmans, witmanne
Verkleinwoord: witmannetjie
Meervoud van verkleining: witmanetjies
Betekenis:
• (verouderd) 'n Man blanke man.
Gebruik:
• Met die koms van Van Riebeek, as verteenwoordiger van die witman, is siektes van die Weste na Afrika gebring en onder die plaaslike bevolking losgelaat.
Antoniem:
• swartman
Afgelei:
• witmanswette
Vertaling:
Engels: white man
Nederlands: blanke man
Nota:
• Vandag skryf ons eerder "wit man" (twee woorde), omdat wit en swart eienskappe van "man" is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|