gedagtegoed [boodskap #132881] |
Sun, 16 August 2020 17:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedagtegoed
Afbreking: ge•dag•te•goed
Uitspraak: /χəˈdaχ.təˌχut/
Selfstandige naamwoord: gedagtegoed
Meervoud: –
Betekenis:
• Die geheel van denkbeelde wat eie aan iets of iemand is.
Gebruik:
• Hy reis na Parys waar hy met die gedagtegoed van Aristoteles en Averroes kennis maak.
Vertaling:
Engels: body of thought, belief system, thinking, philosophy
Nederlands: gedachtegoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|