Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drie-en-negentig
drie-en-negentig [boodskap #132870] So, 16 Augustus 2020 12:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drie-en-negentig
Afbreking: drie-en-ne•gen•tig


Telwoord: drie-en-negentig

Betekenis:
• Die getal 93. Een meer as twee-en-negentig en een minder as vier-en-negentig.

Gebruik:
• Kan ek drie-en-negentig kry, asseblief?

Wisselvorm:
• drie-en-neëntig

Verwant:
• drie-en-negentigste

Vertaling:
Engels: ninety-three
Nederlands: drieënnegentig

Nota:
• Kan ook as selfstandige naamwoord gebruik word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twee-en-negentig
Volgende onderwerp: vier-en-negentig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 15:30:44 MGT 2024