Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agt-en-tagtig
agt-en-tagtig [boodskap #132866] Sun, 16 August 2020 12:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agt-en-tagtig
Afbreking: ag(t)-en-tag•tig


Telwoord: agt-en-tagtig

Betekenis:
• Die getal 88. Een meer as sewe-en-tagtig en een minder as nege-en-tagtig.

Gebruik:
• Kan ek agt-en-tagtig kry, asseblief?

Wisselvorm:
• ag-en-tagtig

Verwant:
• agt-en-tagtigste

Vertaling:
Engels: eighty-eight
Nederlands: achtentachtig

Nota:
• Kan ook as selfstandige naamwoord gebruik word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewe-en-tagtig
Volgende onderwerp: nege-en-tagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:04:43 UTC 2025