helikopter [boodskap #132820] |
So, 16 Augustus 2020 11:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
helikopter
Afbreking: he•li•kop•ter
Selfstandige naamwoord: helikopter
Meervoud: helikopters
Verkleinwoord: helikoptertjie
Meervoud van verkleining: helikoptertjies
Betekenis:
• Voertuig wat met 'n groot, roterende vlerk (die rotor of hefskroef) aangedryf word.
Gebruik:
• 'n Helikopter kan vertikaal opstyg en land.
Sinoniem:
• hefskroefvliegtuig
• windmeulvliegtuig (komies)
Afgelei:
• helikopterdek
• helikopterdiens
• helikopterhawe
• helikopterloods
• helikoptervlieëniers
• helikoptervlug
Vertaling:
Engels: helicopter
Nederlands: helikopter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|