Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dom Vroumens
Re: Dom Vroumens [boodskap #13562] Fri, 27 March 1998 00:00
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...
| "Nico" writes:
|
| > | Om swart Suid-Afrikaners in
| > | kassies te plaas deur na hulle
| > | te verwys as moorddadig en
| > | oorspronklik amper uitsluitlik
| > | sonder skoene.
| >
| > Dis 'n kassie wat pas
|
| Hier ontbloot die ware Nico
| hom. Sit homself in die kassie
| van alles wat nie-wit is.

Ek assosieer eerder met alles wat WIT is, as jy dan so verplig voel. Lees
jy nie so lekker nie?

| >
| > En kom ek gee jou 'n nog beter passende kassie vir die swart mense van
| > suider Afrika: Tot 300 jaar gelede was hulle nie net kaalvoet nie, hulle
| > het ook nog nie die wiel ontdek nie, nie 'n geskrewe taal ontwikkel nie,
| > nie die weefkuns ontwikkel nie, nie skeepvaart ontwikkel nie ....
| >
| > Ek is seker ons kan vandag nog in sekere dele van Zoeloeland gaan kyk en
| > ons sal nog daar slee kry wat deur osse getrek word in stede van karre wat
| > op wiele loop (ek het so onlangs as tien jaar terug nog een van hulle
| > gesien).
| Hier in Kanada gebruik ons ook sle"e.

Gemaak van dik boomstompe as daar nie sneeu op die grond is nie???? En jy
wel al gesien het hoe wiele lyk? Span Izak soggens 'n os voor julle slee
en dan gaan hy daar oor die veld se gras en polle werk toe? Julle mag maar
die wiel gebruik, Gloudina, al het wit mense dit uitgedink. Klink so jou
redenasie vermoë het so op ouderdom 10 vasgesteek. Of is ek nou lelik
teenoor kinders?

| Maar verskoon tog, jy het al vantevore
| jou minagting ook vir Kanadese uitge-
| spreek.

Minagting? Het jy al beroerte gehad? Skuus, ek besef nie jou geheue is
ook aangetas nie. Ek het geen minagting vir Kanada nie - voorheen al gesê
dat ek nie kan opinie uitspreek nie want ek was nog nie daar nie. Ek het
voorheen nog net gesê dat ek gehoor het dat dinge duur is daar by julle.
Is dit minagtend? Of was my verwysing na jou staatshoof ("ou Liesbet") so
'n erge skending van jou royale lojaliteit dat jy dit as minagted beskou?
Jou misverstand - ek het nogal respek vir haar en haar ou ma, Liesbet die
Ouere.

|
| Weet jy van die geskiedenis van die
| Afrikaner - dat daar in die 30erjare
| soveel Afrikaner "armblankes" was
| dat die kerke moes ingryp om hulle
| van veragtering te red.
|

So what ?!?! Dis algemene kennis. Wat het dit met die voortdurende
agterlikheid van swartes te doen?

|
|
| > Jou moer man, hoe weet jy wat ek gedink het?
| >
| > Nico
|
| Nouja, Nico, in die huis waarin ek
| grootgeword het en in die omtrek was
| die woord "moer" 'n woord wat net
| deur agteraf laeklas mense gebruik
| is.

Toemaar Gloudina, moenie sleg voel oor war jy groot geword het nie - ek het
al vir jou gesê om jou terapeut te vra om aan jou selfbeeld te werk.

Deur so 'n woord te gebruik, sit
| jy jouself in 'n kassie.
|

My taalgebruik is in hierdie geval direk 'n refleksie van die persoon wat
ek aanspreek. Respek word verdien man - nie van die moral high ground af
ge eis nie!

Kom by!

Nico
Vorige onderwerp: Re: Slim Vroumens
Volgende onderwerp: Re: when Nelson's glitter peels off
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 00:20:52 UTC 2024