Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewentig
sewentig [boodskap #132808] So, 16 Augustus 2020 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sewentig
Afbreking: se•wen•tig


Telwoord: sewentig

Betekenis:
• Die getal 70. Een meer as nege-en-sestig en een minder as een-en-sewentig.

Gebruik:
• Kan ek sewentig kry, asseblief?

Verwant:
• sewentigste

Vertaling:
Engels: seventy
Nederlands: zeventig
Zoeloe: amashumi ayisikhombisa


Selfstandige naamwoord: sewentig
Meervoud: sewentigs

Betekenis:
• Die getal 70.

Gebruik:
• Wat maak ons met hierdie sewentig?

Afgelei:
• sewentigerjare
• sewentigvoudig

Vertaling:
Engels: seventy
Nederlands: zeventig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sestig
Volgende onderwerp: tagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 15:48:30 MGT 2024