Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyftig
vyftig [boodskap #132806] So, 16 Augustus 2020 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyftig
Afbreking: vyf•tig


Telwoord: vyftig

Betekenis:
• Die getal 50. Een meer as nege-en-veertig en een minder as een-en-vyftig.

Gebruik:
• Kan ek vyftig kry, asseblief?

Verwant:
• vyftigste

Vertaling:
Engels: fifty
Nederlands: vijftig
Zoeloe: amashumi amahlanu


Selfstandige naamwoord: vyftig
Meervoud: vyftigs

Betekenis:
• Die getal 50.

Gebruik:
• Die vyftig is uitgesonder.

Afgelei:
• vyftigerjare
• vyftigvoudig

Vertaling:
Engels: fifty
Nederlands: vijftig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dertig
Volgende onderwerp: sestig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 15:14:42 MGT 2024