Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nege-en-twintig
nege-en-twintig [boodskap #132804] So, 16 Augustus 2020 10:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nege-en-twintig
Afbreking: ne•ge-en-twin•tig


Telwoord: nege-en-twintig

Betekenis:
• Die getal 29. Een meer as agt-en-twintig en een minder as dertig.

Gebruik:
• Kan ek nege-en-twintig kry, asseblief?

Verwant:
• nege-en-twintigste

Vertaling:
Engels: twenty-nine
Nederlands: negenentwintig

Nota:
• Kan ook as selfstandige naamwoord gebruik word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agt-en-twintig
Volgende onderwerp: dertig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 15:35:04 MGT 2024