Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agt-en-twintig
agt-en-twintig [boodskap #132803] So, 16 Augustus 2020 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agt-en-twintig
Afbreking: ag(t)-en-twin•tig


Telwoord: agt-en-twintig

Betekenis:
• Die getal 28. Een meer as sewe-en-twintig en een minder as nege-en-twintig.

Gebruik:
• Kan ek agt-en-twintig kry, asseblief?

Wisselvorm:
• ag-en-twintig

Verwant:
• agt-en-twintigste

Vertaling:
Engels: twenty-eight
Nederlands: achtentwintig

Nota:
• Kan ook as selfstandige naamwoord gebruik word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewe-en-twintig
Volgende onderwerp: nege-en-twintig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 15:44:15 MGT 2024