Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » een-en-twintig
een-en-twintig [boodskap #132796] Sun, 16 August 2020 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
een-en-twintig
Afbreking: een-en-twin•tig


Telwoord: een-en-twintig

Betekenis:
• Die getal 21. Een meer as twintig en een minder as twee-en-twintig.

Gebruik:
• Kan ek een-en-twintig kry, asseblief?

Verwant:
• een-en-twintigste

Vertaling:
Engels: twenty-one
Nederlands: eenentwintig

Nota:
• Kan ook as selfstandige naamwoord gebruik word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twintig
Volgende onderwerp: twee-en-twintig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:27:42 UTC 2025