Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dertien
dertien [boodskap #132788] Sun, 16 August 2020 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dertien
Afbreking: der•tien
Samestelling: drie + tien


Telwoord: dertien

Betekenis:
• Die getal 13. Een meer as twaalf en een minder as veertien.

Gebruik:
• Ek het nog dertien lekkers oor.

Spreekwoord:
• 'n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke. [Iemand wat niks behoorlik kan doen nie.]

Verwant:
• dertiende

Vertaling:
Engels: thirteen
Nederlands: dertien
Zoeloe: ishumi nantathu


Selfstandige naamwoord: dertien
Meervoud: dertiens

Betekenis:
• Die syfer 13.

Gebruik:
• Die dertien is besig om my van my kop af te dryf.

Vertaling:
Engels: thirteen
Nederlands: dertien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twaalf
Volgende onderwerp: veertien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:26:13 UTC 2025