Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » twaalf
twaalf [boodskap #132787] Sun, 16 August 2020 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
twaalf
Afbreking: twaalf


Telwoord: twaalf

Betekenis:
• Die getal 12. Een meer as dertien en een minder as elf.

Gebruik:
• Ek het nog twaalf lekkers oor.

Spreekwoord:
• 'n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke. [Iemand wat niks behoorlik kan doen nie.]

Verwant:
• twaalfde

Vertaling:
Engels: twelve
Nederlands: twaalf
Zoeloe: ishumi nambili


Selfstandige naamwoord: twaalf
Meervoud: twaafs, twaalwe
Verkleinwoord: twaalfie
Meervoud van verkleining: twaalfies

Betekenis:
• Die syfer 12.

Gebruik:
• Die twaalf is besig om my van my kop af te dryf.

Sinoniem:
• dosyn

Afgelei:
• twaalfuur

Vertaling:
Engels: twelve
Nederlands: twaalf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskermheilige
Volgende onderwerp: dertien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:53:32 UTC 2025