welvaartstaat [boodskap #132784] |
Sun, 16 August 2020 07:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welvaartstaat
Afbreking: wel•vaart•staat
Samestelling: welvaart + staat
Selfstandige naamwoord: welvaartstaat
Meervoud: welvaartstaate
Verkleinwoord: welvaartstaatjie
Meervoud van verkleining: welvaartstaatjies
Betekenis:
• 'n Sosiale stelsel waar die regering 'n minimum vlak van voorspoed en welsyn aan sy inwoners verseker.
Gebruik:
• Diere wat ingehok is kan vergelyk word met die eentonige depressie van 'n welvaartstaat, waarin opsigters (regeerders) die massas met kos voer en so hulle wil afdwing.
Hiperoniem:
• staat
Vertaling:
Engels: welfare state
Nederlands: verzorgingsstaat, welvaartsstaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|