winkelvenster [boodskap #132783] |
So, 16 Augustus 2020 07:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winkelvenster
Afbreking: win•kel•ven•ster
Samestelling: winkel + venster
Selfstandige naamwoord: winkelvenster
Meervoud: winkelvensters
Verkleinwoord: winkelvenstertjie
Meervoud van verkleining: winkelvenstertjies
Betekenis:
• Die vertoonvenster van 'n winkel.
Gebruik:
• Sy druk haar handpalms en haar neus teen die glas soos 'n kind wat na 'n uitstalling in 'n winkelvenster staar.
Vertaling:
Engels: show window
Nederlands: etalage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|