transliterasie [boodskap #132779] |
Sat, 15 August 2020 20:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
transliterasie
Afbreking: trans•li•te•ra•sie
Uitspraak: /trɑnslətəˈrɑːsi/, /trɑ̃slətəˈrɑːsi/
Selfstandige naamwoord: transliterasie
Meervoud: transliterasies
Betekenis:
• Die omskakeling van teks van een alfabet of skryfstelsel na 'n ander.
Gebruik:
• Die spelling, transliterasie en uitspraak van Oosterse plekname veroorsaak hoofbrekens vir joernaliste.
Sinoniem:
• klankvertaling
Vertaling:
Engels: transliteration
Nederlands: transliteratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|