verstedeliking [boodskap #132777] |
Sat, 15 August 2020 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verstedeliking
Afbreking: ver•ste•de•li•king
Selfstandige naamwoord: verstedeliking
Meervoud: –
Betekenis:
• Proses waar mense van die platteland na die stad trek.
Gebruik:
• Verstedeliking vervang die eens oorwegend landelike kultuur met 'n oorwegend stedelike kultuur.
• 'n Steeds groter wordende persentasie van die wêreldbevolking woon in groot stede, verstedeliking is 'n wêreldwye proses.
Vertaling:
Engels: urbanisation
Nederlands: verstedelijking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|