Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klemtoonhomogram
klemtoonhomogram [boodskap #132774] Sat, 15 August 2020 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klemtoonhomogram
Afbreking: klem•toon•ho•mo•gram
Samestelling: klemtoon + homogram


Selfstandige naamwoord: klemtoonhomogram
Meervoud: klemtoonhomogramme

Betekenis:
• 'n Woordpaar met dieselfde spelling, maar waarvan die klemtoon en gevolglik die betekenis verskil.

Gebruik:
Vóórkom en voorkóm vorm saam 'n klemtoonhomogram.
• Ander voorbeelde van klemtoonhomogramme is aanvaar (aanváár vs. áánvaar) en onderhou (onderhóú vs. ónderhou).

Sinoniem:
• klemtoonhomograaf

Vertaling:
Engels: stress homogram
Nederlands: klemtoonhomogram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dobber
Volgende onderwerp: sterrewiggelary
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:08:23 UTC 2025