pentagoon [boodskap #132772] |
Sat, 15 August 2020 18:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pentagoon
Afbreking: pen•ta•goon
Selfstandige naamwoord: pentagoon
Meervoud: pentagone
Verkleinwoord: pentagoontjie
Meervoud van verkleining: pentagoontjies
Betekenis:
• 'n Figuur met vyf hoeke en vyf sye.
Gebruik:
• 'n Reëlmatige pentagoon het 5 hoeke van 108°.
Sinoniem:
• vyfhoek
• vyfkant
Afgelei:
• pentagonaal
Vertaling:
Engels: pentagon
Nederlands: vijfhoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|