endekagoon [boodskap #132769] |
Sat, 15 August 2020 17:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
endekagoon
Afbreking: en•de•ka•goon
Selfstandige naamwoord: endekagoon
Meervoud: endekagone
Betekenis:
• 'n Figuur met elf sye en elf hoeke.
Gebruik:
• 'n Reëlmatige endekagoon het 11 hoeke van ongeveer 147,273°.
Sinoniem:
• elfhoek
Afgelei:
• endekagonaal
Vertaling:
Engels: endecagon, hendecagon, undecagon
Nederlands: hendecagoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|