Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekagoon
dekagoon [boodskap #132768] Sat, 15 August 2020 17:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dekagoon.
'n Dekagoon.
dekagoon
Afbreking: de•ka•goon


Selfstandige naamwoord: dekagoon
Meervoud: dekagone

Betekenis:
• 'n Figuur met tien sye en tien hoeke.

Gebruik:
• 'n Reëlmatige dekagoon het 10 hoeke van 144°.

Sinoniem:
• tienhoek

Afgelei:
• dekagonaal

Vertaling:
Engels: decagon
Nederlands: decagoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nonagoon
Volgende onderwerp: endekagoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:30:24 UTC 2025